Joan Plowright

Joan Plowright
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joan Ann Plowright
Geboorte 28 Oktober 1929 (1929-10-28)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1948–2018
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joan Plowright (gebore 28 Oktober 1929) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Enchanted April (1991), Dennis the Menace (1993), Bringing Down the House (2003), en The Spiderwick Chronicles (2008).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search